Gepubliseer / Published in Beeld 13 Maart 2012
‘n Olifantkalfie, in die Madikwe natuurreservaat in Noordwes, is van verdrinking gered danksy die optrede van 3 veldwagters. Die olifantjie van ongeveer 125Kg was in takke verstrengel in die rivier en kon nie self sy weg vind nie. Hy is uit die takke bevry en wal toe gehelp waar 2 ander veldwagters gehelp het om hom uit die water te kry. (Source :http://animalsinthenews.wordpress.com/tag/yolandi-sutherland/)